Magalies Potgooi

'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar steeds maak dit nie dat hulle hulle bekke hou nie.
Daar is 'n nuwe episode elke week of elke tweede week op Woensdag.

Kyk uit vir ons substrome:
Klets - Lekker ligte geselsies
Boekklub - Ons beskreek 'n boek
Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se stories
Pop - Flieks, TV stories, etc
Magalies vs - Ons vasvra kompetisie oor mites en internet legendes

Kommentaar of inligting: magaliespotgooi@gmail.com
facebook.com/magaliespotgooi

Recent Episodes
Episodes loading...
Recent Reviews
Reviews loading...
Similar Podcasts
Disclaimer: The podcast and artwork on this page are property of the podcast owner, and not endorsed by UP.audio.